About
Die Emosiesirkel is 'n sistematiese manier om deur situasies en emosies te werk wat aanhou na vore kom en 'n negatiewe uitwerking op jou verhoudings het. Hierdie dinge laat jou met gevoelens van verwerping, onwaardig en verlate. Die gevoelens het in die huis van herkoms begin en voortgeduur as siklus van mishandeling en gebrek aan liefde deur jou lewe. Daar is 'n manier om hierdie spirale te beƫindig en hulle in jou area van invloed te bring. Verhoudings kan genees en liefde herstel word. Hierdie proses bemagtig jou om die siklusse vir die verlede te breek en enige toekomstige situasies kan dadelik hanteer word. Neem dieselfde proses en help jou kinders en vriende om hul struikelblokke te oorkom.
You can also join this program via the mobile app. Go to the app